Charlie Heaton

Charlie Heaton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 6 Februarie 1994 (1994-02-06)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2012–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Charlie Heaton (gebore 6 Februarie 1994) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Shut In (2016), Marrowbone (2017), en The New Mutants (2019), en in die televisiereeks Stranger Things (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy